Moenie my probeer lei nie .. ek is nie ń volger nie. Moenie my volg nie .. ek is nie ń leier nie. Loop net langs my en ons kan .. Mekaar herontdek … Die kurwes van die lewe streel … Lees vo...
https://pienkpantoffels.wordpress.com/2017/05/26/dat-ons-net-mens-is/
En NEE, liewe mense, dis nie die dag waar seksuele gefrustreerdes hulle lot by ander bekla en hoop dat dit, eendag op ‘n reëndag, weer goed sal gaan ‘in the land down under’ nie. Nee, Inte...
https://pienkpantoffels.wordpress.com/2016/03/24/internasionale-pers-dag-26-maart-2016/
Ek weet nie hoe die ding werk nie … maar Lewies het my hier getag om ook my beskeie bydrae te maak. My aanhaling is iets wat my liewe Moeder altyd vir ons gemaan het om te doen … Always … L...
Van jongsaf was ek mos maar so ‘n effense rebel … hier en daar teen die prikkels geskop, dan en wan ‘n lawaai gemaak en oor die algemeen, iemand anders se grimmigheid om my hals gehaal. Maa...
https://pienkpantoffels.wordpress.com/2015/06/25/die-slaafse-neiging/
Daai vier woordjies kan mos mens se dag lelik omellie! Dit besef ek toe vandag toe ek myself in die spieël beskou. Die grys groei! Plaas groei die breinselle, of selfvertroue, of kennis of enige...
https://pienkpantoffels.wordpress.com/2015/06/16/plaas-het-ek-maar/
Ek is mal oor reën. Die druppels wat val op die dak, die geplons buite, die reuk, die wind wat waai … sommer alles van reën is vir my blerrie lekker! Ja, selfs met die eerste reën van die se...
As mens ‘n self-help junky is, dan weet jy beslis dat jy van jou verlede moet vergeet. Jy moet dit op papier skryf, dit lees, daaroor huil en in die vuur gooi, en daarna is jy wonderbaarlik gen...
https://pienkpantoffels.wordpress.com/2015/05/27/die-verlede-kan-mens-vergeet/
Jitte, ek kan nie glo hoe tyd vlieg nie! Dit voel asof dit gister nuwe jaar was en nou trek ons al in Mei! Dis nogals koud vanoggend, so ek sit heerlik hier in my bed en blog. Maar terug … Lees...
https://pienkpantoffels.wordpress.com/2015/05/02/slaap-o-wondersoete-ding/
Hier in die Janse van Rensburg huis, is naweke die tyd wanneer ons ons oë uitkyk aan stories. Maar daar moet ‘n balans gehandhaaf word, sodat ek ook darem die stories kan kyk waarvan ek hou. S...
https://pienkpantoffels.wordpress.com/2015/04/18/partykeer-moet-mens-maar/
Maankind het vandag op haar Facebook blad dit mooi saamgevat. Op haar Facebook is sy baas. En dit is hoe ek ook voel. Daar kan ek sê wat ek voel, ek kan dink en my gedagtes daar neerpen, grappe ...
https://pienkpantoffels.wordpress.com/2015/04/16/hier-is-ek-baas/