Ek is besig om vir die tweede keer ‘n boek te lees rakende introversie, met die Titel “Quiet” deur Susan Cain. Wel, eintlik jok ek so ‘n bietjie, ek het die hele boek geruime tyd gelede...
https://blafwoef.wordpress.com/2020/04/01/introversie-ekstroversie-en-inperking/
Vuurklip se bydrae oor die verskillende teorieë en idees van mense rondom die Covid-virus en my eie ervaring van fopnuus en teorieë wat mense versprei, het my laat besluit om ‘n bietjie navor...
https://blafwoef.wordpress.com/2020/03/31/samesweringsteoriee/
27 Maart 2020. Dag een van die algehele inperking van Suid-Afrikaners in ‘n poging om die Corona-virus hok te slaan. Hierdie virus het toegeslaan soos ‘n dief in die nag. Het blykbaar in Wuha...
Kyk, ek weet ek staan diep skuldig aan die ernstige verwaarlosing van my blogwebwerf. Dit begin ook nou al spreekwoordelik soos my tuin lyk wanneer ek lanklaas ‘n tuinman gehad het en die reën...
https://blafwoef.wordpress.com/2018/11/09/om-te-parkrun-en-blogfrustrasies/
‘n Mens besef nie regtig die waarde van jou troeteldiere tot hulle deur hulle eie traumas gaan nie. Erens in die verlede het ek al vertel van die hondjie in ons lewe, Coco. Coco is ‘n regte t...
Ek was geskok toe ek nou ‘n slag weer vir WordPress en my eie blog besoek en merk dat ek meer as ‘n jaar laas hier was. Ek dink dit is een van die simptome van oudword – kry al minder ged...
https://blafwoef.wordpress.com/2018/08/26/oor-alles-en-nog-wat-2/
Om een of ander rede is die Weskus ‘n gedeelte van Suid-Afrika wat aan my relatief onbekend is, ten spyte van die feit dat ek net so ‘n entjie verder as wat jy met ‘n koedoedrol kan spoeg, ...
https://blafwoef.wordpress.com/2017/07/16/n-kort-weskus-reis/
‘n Mens raak stadiger soos wat jy ouer word. Dit geld nie net vir jou hardloopspoed nie. Dit is asof ‘n mens net eenvoudige nie meer 24 uur se goed in ‘n dag kan inprop nie. In my geval wor...
https://blafwoef.wordpress.com/2017/05/01/selfvernietigingsdrang/
Miskien is almal nie toegewyd aan persoonlike groei nie. Mense is immers verskillend en hulle lewensdoelwitte is verskillend. Persoonlik glo ek dat persoonlike groei die wenresep tot ‘n sinvoll...
Met die deurkyk van talle facebookinskrywings, merk ek telkens dat verskeie mense opmerk dat 2016 ‘n slegte jaar was. Ek weet nie of dit verwys na hulle eie omstandighede en of dit na die land ...
https://blafwoef.wordpress.com/2016/12/31/terugblik-en-vooruitskouing/