Juniemaand is gewoonlik die afwagtingsmaand, die laaste voorbereidingsmaand indien ons in die gelukkige posisie is om te kan reis. Nie sedert Covid-19 nie, “to state the obvious”, soos die In...
Skemer in Szczecin Kerk in Szczecin Kerk in Kamien Pomorski Orrel in Kamien Pomorski Op pad tussen Sczcecin en Kamien Pomorski Uitsig vanaf die restaurant Kerkie in Kamien Pomorski ...
https://kokonne.wordpress.com/2018/05/08/foto-oomblikke-szczecin-kamien-pomorski-pole/
Vanoggend is ek weer lus vir reis. Ek dink dis die tinteling in die herfslug wat die reisgogga uit sy sluimering wakker maak. Weereens net bevestig – hierdie toer het ‘n paar jaar gelede plaa...
https://kokonne.wordpress.com/2018/05/01/sczcecin-en-mooi-herinneringe/
Een ding van ‘n vreemdeling in die poorte van enige stad waar ‘n mens glad nie die taal ken nie en Engels van die inwoners gebrekkig is of glad nie bestaan nie, is dat jy aan die genade van g...
https://kokonne.wordpress.com/2018/03/13/bydgoszcz-en-sang-en-kultuur/
Op pad van Warskou na Bydgoszcz in Pole is daar stringe klein plattelandse dorpies. Ek is nie seker of ons busbestuurder die beste pad, die langste pad of die kortste pad vat nie (alles hang gewo...
https://kokonne.wordpress.com/2017/11/03/middeleeuse-juweelstadjie/
Dis middel-oggend wanneer die vliegtuig uiteindelik op die Chopin-lughawe in Warskou neerstryk. Dit was ‘n lang en uitputtende reis, veral die tweede been vanaf Doha – ek is moeg en vaak en g...
https://kokonne.wordpress.com/2017/10/27/n-kort-kennismaking-met-warskou-pole/
Julie, 2002. Maandagoggend en ons ontmoet ‘n gids naby Tallinn se middestad. So al stappende en kykende deel sy interessante feite oor die stad – natuurlik neem ‘n mens nie veel in wanneer ...
https://kokonne.wordpress.com/2015/05/17/die-reuk-van-hout-en-n-tweetoringkerk-in-tallinn/
Sondagoggend is dit tyd om Pärnu met al sy pragtige herinneringe vaarwel toe te roep. Net na ontbyt en ‘n vinnige afranseling (‘n klompie seuns het die vorige nag later uitgebly as wat hul...
https://kokonne.wordpress.com/2015/04/19/terug-in-die-middeleeue/
Saterdag Julie 2002. Vanoggend was daar tyd om in Pärnu se middestad te gaan rondloop voor die middag se bedrywighede. Ons het oral ingeloer – van tweedehandse klerewinkels om te sien wat...
https://kokonne.wordpress.com/2015/04/17/laaste-dag-in-parnu/