Hallo al my intekenaars Ek het met ‘n nuwe webwerf begin waar ek voortaan my artikels gaan plaas. Die webwerf se naam is Jaco se Bybelkoerant. Daar is ook ‘n intekenvorm op die webwerf, sodat...
Dit is die geheim van Dawid se lewe, die geheim agter sy belydenis van vs 1 dat hy niks kortkom nie: hy het met die Here geleef, nie as ’n onpersoonlike, onbekende God nie, maar as ’n lewende...
https://jacothom.wordpress.com/2018/04/22/ps-23-goeie-herdersondag/
Met Jesus se intog in Jerusalem, wat ons vandag op Palmsondag herdenk, het die skare gesing: “Hosanna! Loof hom wat in die Naam van die Here kom!” En skaars ’n week later, op Gabbata voor P...
https://jacothom.wordpress.com/2018/03/25/heb-513-god-se-toerusting-vir-ons-geloofslewe/
Hier is die skakel na ‘n klankbaan van my preek van 25 Februarie 2018:
https://jacothom.wordpress.com/2018/02/25/josua-4-geloofsbakens/
Die Here was by Josef. Dit is amper ’n opsomming van die antwoord van die 1ste vraag van die HK: “Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe?” Dat die Here by my is. Dis tog waarom die �...
https://jacothom.wordpress.com/2018/01/21/gen-3922123-die-here-was-by-josef/
So by die eerste lees van hierdie psalm wil ’n mens sug: as dit maar só was met die regeerders in Suid-Afrika! As hulle maar die passie vir reg en geregtigheid gehad het! En dan kom die vraag ...
https://jacothom.wordpress.com/2018/01/14/ps-72-n-gebed-om-die-koninkryk-van-god/
Ons ken mos almal die verhaal van die Sterrekykers uit die Ooste. Hulle het nie, soos in die Kersspele voorgestel word, saam met die herders by die stal opgedaag nie. Matteus skryf dat Josef en M...
https://jacothom.wordpress.com/2017/12/03/matt-21-12-die-sterrekykers-uit-die-ooste/
Die Bybel begin waar God praat, en só die skepping tot stand bring (Gen 1). En die Bybel eindig waar God wéér (nog steeds!) praat en sê: “Kyk, Ek maak alles nuut” (Openb 21:5). Ek dink on...
https://jacothom.wordpress.com/2017/11/19/joh-114-die-woord-het-mens-geword/
Ons ken almal die geskiedenis van Jakob. Die naam Jakob beteken bedrieër, en dit was Jakob by uitnemendheid. Hy was omtrent soos ou JR Ewing van Dallas, of Ghita McGregor van 7de Laan – altyd ...
https://jacothom.wordpress.com/2017/10/29/gen-3228-god-keer-jakob-voor/
Ons lewe in ’n samelewing waarin ons geleer word om al meer op onsself te fokus, om ons eie waarde raak te sien en te waardeer, om te staan op ons regte, om nie op ons te laat trap nie. … Lee...
https://jacothom.wordpress.com/2017/10/01/fil-21-13-soos-jesus/