Ai, wat 'n lekker herinnering. Ja, ons is ook kriewelrig vir reis, maar dit gaan nie gou gebeur nie. Nou reis ons maar elke Sondag in 'n ander rigting en verken die Wes-Kaap.
https://kokonne.wordpress.com/2021/06/06/terugreis/#comment-323
Lekker gelees en saamgereis! Jy het seker dagboek gehou, anders kon jy nie so in detail onthou wat gebeur het nie?
https://kokonne.wordpress.com/2018/05/01/sczcecin-en-mooi-herinneringe/#comment-263
Ai dis te mooi, veral daardie loodglasvenster!
https://kokonne.wordpress.com/2018/05/08/foto-oomblikke-szczecin-kamien-pomorski-pole/#comment-262
In antwoord op rondomtaliedraai. Hallo daar! Gaan goed, dankie. Die luggie hierdie kant begin nou...
https://kokonne.wordpress.com/2018/05/01/sczcecin-en-mooi-herinneringe/#comment-261
Lekker om jou te sien en raak te lees. Hoop dit gaan goed?
https://kokonne.wordpress.com/2018/05/01/sczcecin-en-mooi-herinneringe/#comment-259
In antwoord op fieliesdekock. Inderdaad so :-)
https://kokonne.wordpress.com/2018/05/01/sczcecin-en-mooi-herinneringe/#comment-258
Mmm, dit was 'n lekker rondloop so vroeg in die môre. Dis die wonder van reis - jy kan altyd op jou herinneringhoofweg terugry en gou gaan inloer na die plekke waar jy was!
https://kokonne.wordpress.com/2018/05/01/sczcecin-en-mooi-herinneringe/#comment-257
In antwoord op rondomtaliedraai. Hierdie was een van die vorige toere gewees - down memory lane.
https://kokonne.wordpress.com/2018/03/13/bydgoszcz-enkele-fotos/#comment-247
In antwoord op katrina. Sterkte Hoop julle geniet elke oomblik
https://kokonne.wordpress.com/2018/03/13/bydgoszcz-enkele-fotos/#comment-246
In antwoord op lekkervurig. Ja, 'n mens word skoon na 'n ander tydvak verplaas omdat daar soveel t...
https://kokonne.wordpress.com/2018/03/13/bydgoszcz-en-sang-en-kultuur/#comment-245