Ek was nog altyd versigtig om my te steur aan stemmetjies wat met my praat. Dit was van kleins af ‘n lekker verskoning as ek drooggemaak het. Selfs Hansie Cronje het dit probeer met sy hofsaak....
https://mnrnel.wordpress.com/2022/07/30/as-klippe-begin-praat/
Hiking the mighty green route at 26° South / Cradle Moon To hike or not to hike. That is the question Mr Shakespeare!! Whether ‘tis nobler for the earth, to suffer the slings and arrows of an ...
As jy nou al ooit gedink het dat daar nie meer bargains in Suid-Afrika is nie, wil ek vanaand vir jou die teendeel bewys. ‘n Bargain is mos as jy iets vir goedkoper kry as wat jy sou betaal het...
https://mnrnel.wordpress.com/2022/03/31/26south-is-n-regte-bargain/
Ek kan dit soos gister onthou toe ek my naam met ‘n plank geslaan het. Dit was in standard nege en ons klas het eksamen in die tiklokaal van Hoërskool Vorentoe geskryf. Daardie tye was daar ni...
https://mnrnel.wordpress.com/2021/07/10/teleportering-is-moontlik/
Ons leef in baie vreemde tye. ek weet nie of dit net is omdat ek oud word en die dae al hoe korter word nie. Dit kan ook wees omdat ek al hoe meer bewus raak van die wêreld se absolute emosionel...
Ons het so pas teruggekeer na ‘n heerlike vakansie in Hartenbos. Ek wil net eers edit en dan plaas.
https://mnrnel.wordpress.com/2019/12/27/breaking-news-vakansie-desember-2019/
Dis nou net voor die vakansie en hierdie tyd is almal al redelik op vir mekaar. Die nerwe is dun en die woorde is min. Dis punte en rapporte en uitspele en proewe. Dit voel net asof die 30 uur wa...
https://mnrnel.wordpress.com/2019/03/14/wat-maak-jou-regtig-gelukkig/
Vanoggend het ek vroeg wakker geword en nie wakker geskrik nie. Vroeg omdat ons vroeg gaan slaap het. Die ligte was al seweuur uit omdat dit die laaste van die son se skemer was wat oor die weste...
Ek ry nou die dag weer Potchefstroom toe om die naweek met my gesin deur te bring. Ek het my bruid lanklaas gesien en my jongste telg was besig met November eksamens. Dit was een van daai warm da...
https://mnrnel.wordpress.com/2019/01/08/my-ouma-het-my-gesien/
1. As die Here ‘n skool nie bou nie, mors ons net ons tyd. As die Here ‘n skool nie beskerm nie, sal geen noodplan werk nie. 2. Dit sal ‘n ronde nul beteken. Al staan jy vroeg op en gaan sl...
https://mnrnel.wordpress.com/2019/01/07/psalm-127-vir-onnies-my-woorde/