I go to William Frantz Elementary school. Or I did. Before Ruby Bridges came. My name is Dorothy White amd I’m 6 years old. And I’m white. But Ruby is brown. Which seems to be very important ...
(#2 in die reeks “Ek is ‘n depressie vegter.”) Lees #1 “Ek is ‘n depressie vegter hier. Ek het aspris ‘n hele rukkie gewag voordat ek my tweede artikel in my reeks “Ek is ‘n depre...
https://dieglashuis.wordpress.com/2016/01/18/depressie-is-n-selfsugtige-siekte/
Dit was hierdie jaar waarin ek vrede gemaak het dat ek ‘n berader is en nie ‘n besigheidsman nie. My geestelike mentor wonder of ek nie oorboord gaan om te voel dat ek die een of die ander ee...
https://dieglashuis.wordpress.com/2015/12/30/my-2015-in-500-woorde/
(#1 in die reeks “Ek is ‘n depressie vegter.”) Ek hou nie regtig van die term depressie lyer nie, want ek gaan nie toe laat dat my brein siekte my lewe van my steel nie. Brein siekte, dit i...
Elke vakansie leer ek my kinders beter ken. Alhoewel ek baie tyd met hulle spandeer oor naweke en as ek by die huis kom van werk, is dit anderste om van oggend tot aand te wees saam met jou kinde...
https://dieglashuis.wordpress.com/2015/08/20/om-nie-jou-kind-se-hand-te-styf-vas-te-hou-nie/
Ek is nie jou advertensie bord waarmee jy kan adverteer nie. Ek is nie jou sticker nie waarmee jy my label nie. Ek is nie joune om te maak soos jy wil nie. Ek is nie jou stereotipe wat jy in jou ...
Niemand van ons wil aspris verkeerd wees nie. Ons almal smag tog daarna om reg te wees. Die meeste van ons dink ons is alreeds aan die regte kant van alles en dit is net die ander wat moet bykom....
https://dieglashuis.wordpress.com/2015/07/15/vergeet-van-die-gay-antwoord-wat-van-die-gay-vraag/
Ek het nog altyd ‘n gevoel gehad dat ek geroep is vir meer. Meer as ek nou doen. Maak nie saak wat dit is wat ek “nou” doen nie, die diep gewortelde gevoel van meer het my konstant uitgedaa...
https://dieglashuis.wordpress.com/2015/04/12/ek-hoef-nie-die-wereld-te-verander-nie-net-myself/
Vandat my Facebook volgers meer as 1,000 was het mense my konstant gevra: “Maar Timothy hoekom doen jy nie dit in Engels nie. Daar is so veel meer Engelssprekendes en dan kan jy internasionaal ...
https://dieglashuis.wordpress.com/2015/03/08/gesonde-seks-gaan-oorskakel-tot-engels/
Kom ons begin met die woordeboek se verduideliking van die woord. (Dit is as ek dit in die Afrikaans woordeboek kan vind.) Verdraagsaam – Inskiklik, toegeeflik, geduldig; wat ‘n ander se gevo...
https://dieglashuis.wordpress.com/2015/02/10/n-gedagte-oor-verdraagsaamheid/